Hekelblok – Die Ouma Blokkie

DIE OUMA BLOKKIE|HEKEL BLOK|HEKEL IN AFRIKAANS

Hekelblok – Die Ouma Blokkie

DIE OUMA BLOKKIE|HEKEL BLOK|HEKEL IN AFRIKAANS

Die Ouma Blokkie is die mees bekendste hekel blok in die hekel wêreld!

 Leer hier hoe om ‘n langbeen te maak!

Vir die handleiding hekel ‘n ketting van 4 steke.

Rondte 1: Glipsteek in die 1ste kettingsteek (ks) om ‘n ring te vorm;
hekel 3 kettingsteke (hierdie tel as 1 langbeen);

HIA-OUMABLOKKIE-001HIA-OUMABLOKKIE-002

werk 2 langbene (lb) in die ring;
hekel 3 ks;

HIA-OUMABLOKKIE-003HIA-OUMABLOKKIE-004

werk 3 lb in die ring;
hekel 3 ks;

HIA-OUMABLOKKIE-005HIA-OUMABLOKKIE-006

werk 3 lb in die ring;
hekel 3 ks;

HIA-OUMABLOKKIE-007HIA-OUMABLOKKIE-008

werk 3 lb in die ring;
hekel 3 ks;

HIA-OUMABLOKKIE-009HIA-OUMABLOKKIE-010

glipsteek bo in die begin 3 ks;

HIA-OUMABLOKKIE-011HIA-OUMABLOKKIE-012

heg af (knip die draad en trek deur die laaste lus op die hekelnaald)

HIA-OUMABLOKKIE-013HIA-OUMABLOKKIE-014

Heg volgende kleur in enige 3 ks spasie (hoek) met ‘n glipsteek.

HIA-OUMABLOKKIE-015HIA-OUMABLOKKIE-016 HIA-OUMABLOKKIE-017HIA-OUMABLOKKIE-018

Rondte 2: hekel 3 kettingsteke (hierdie tel as 1 langbeen);
werk 2 lb in dieselfde spasie;
hekel 3 ks;
werk 3 lb in dieselfde spasie.
Nota: hier het jy nou jou eerste hoek gevorm van die tweede rondte.

HIA-OUMABLOKKIE-019HIA-OUMABLOKKIE-020

*werk [3 lb; 3 ks; 3 lb] in die volgende 3 ks spasie. Herhaal van * nog twee keer.
Vier hoeke gevorm.

Glipsteek bo in die begin 3 ks;
heg af (knip die draad en trek deur die laaste lus op die hekelnaald)

HIA-OUMABLOKKIE-021HIA-OUMABLOKKIE-025

Rondte 3: hekel 3 kettingsteke (hierdie tel as 1 langbeen);
werk 2 lb in dieselfde spasie;
hekel 3 ks;
werk 3 lb in dieselfde spasie.
Nota: hier het jy nou jou eerste hoek gevorm van die derde rondte.

Werk 3 lb in die spasie tussen die volgende twee 3 lb groepe (sien foto);

HIA-OUMABLOKKIE-026HIA-OUMABLOKKIE-027

*werk [3 lb; 3 ks; 3 lb] in die volgende 3 ks spasie;
werk 3 lb in die volgende spasie. Herhaal van * nog twee keer.

HIA-OUMABLOKKIE-028HIA-OUMABLOKKIE-029

Rondte 3 vorm die basiese patroon van die Ouma Blokkie – herhaal en vermeerder deur om 3 lb in tussen elke 3 lb groepe te hekel.

Hoe om die los draadjies weg te werk:
Gebruik ‘n wolnaald en ryg die los draadjies agterdeur die steke;
eers in een rigting en dan in die teenoorgestelde rigting.
Knip die oorblywende draadjies af.

HIA-OUMABLOKKIE-022HIA-OUMABLOKKIE-023

HIA-OUMABLOKKIE-024

KHW-TOB-DIAGRAM

Die diagram wys nog ‘n manier hoe om die Ouma Blokkie te hekel:
Daar is 1 ks tussen elke 3 lb groepe gemaak en  2 ks in elke hoek.

Print Friendly

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *