‘n Vinnige en maklike baba kombers om te maak! Versier met ‘n Teddiebeer appliek. Moeilikheidsgraad: Benodighede: Elle Family Knit/Pullskein (2 x 50 g/of 1 x 100 g) – Aqua – Soft Lime – Aran (gaan dalk 3 x 50 g bolle benodig) – Antique (net 1 x 50 g) – Klein bietjie swart en wit vir oë en mond 4, 00 mm Hekelpen Afkortings: lb- langbeen dlb – dubbelslag langbeen gs – glipsteek vlg – volgende h/af – heg af Spanning: Spanning is nie nodig vir die project om perfek te wees nie. Grootte: Ongeveer 100 cm in lengte en 100 cm in breedte – grootte kanRead More →

‘n Lieflike sagte klein serpie vir die koel aandjies. Geïnspireerd deur Btrix Yarns se Inspired by Alpaca Wol. Moeilikheidsgraad: Benodighede: 1 x 50g Inspired By Alpaca 2.25 mm Hekelpen (Hook) Afkortings: lb- langbeen gs – glipsteek vlg – volgende h/af – heg af Spanning: Spanning is nie nodig vir die project om perfek te wees nie. Grootte: Ongeveer 75 cm in lengte en 10 cm in breedte – grootte kan verskil volgens hekelpen; gare en spanning. SCROLL DOWN FOR ENGLISH VERSION! INSTRUKSIES:  Hekel ‘n ketting van 16 steke. Ry 1: Werk 1 lb in die 4de ketting steek van die naald; werk 1 lb in elke ketting steek totRead More →

Hierdie is ‘n oulike kussing om te hekel – die pefekte maatjie om nagkleretjies in te hou tot slaaptyd! Moeilikheidsgraad: Benodighede: Elle Double Knit Family Knit Classic Aran\of Wit 1 x 50 g-bol Elle Double Knit Family Knit Classic Coral Pink; Wintersky & Sunshine (+- 25 g vir elke kleur) Klein hoeveelheid swart en wit wol vir borduur 3, 50 mm Hekelpen 1 x Blomme Knoop vir die neus Naald vir vaswerk Afkortings: kb – kortbeen lb- langbeen hlb – halflangbeen dsl – dubbelslagsteek gs – glipsteek vlg – volgende h/af – heg af Spanning: Spanning is nie nodig vir die project om perfek te wees nieRead More →

DIE SOLIEDE OUMA BLOKKIE|HEKEL BLOK|HEKEL IN AFRIKAANSDIE SOLIEDE OUMA BLOKKIE|HEKEL BLOK|HEKEL IN AFRIKAANS

Die Soliede Ouma Blokkie.  Leer hier hoe om ‘n langbeen te maak! Vir die handleiding hekel ‘n ketting van 4 steke. Rondte 1: Glipsteek in die 1ste kettingsteek (ks) om ‘n ring te vorm; hekel 3 kettingsteke (hierdie tel as 1 langbeen); werk 2 langbene (lb) in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; glipsteek bo in die begin 3 ks; heg af (knip die draad en trek deur die laaste lus op die hekelnaald) Vir ‘n stap vir stapRead More →

DIE OUMA BLOKKIE|HEKEL BLOK|HEKEL IN AFRIKAANS

Die Ouma Blokkie is die mees bekendste hekel blok in die hekel wêreld!  Leer hier hoe om ‘n langbeen te maak! Vir die handleiding hekel ‘n ketting van 4 steke. Rondte 1: Glipsteek in die 1ste kettingsteek (ks) om ‘n ring te vorm; hekel 3 kettingsteke (hierdie tel as 1 langbeen); werk 2 langbene (lb) in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; werk 3 lb in die ring; hekel 3 ks; glipsteek bo in die begin 3 ks; heg af (knip die draad en trek deur die laaste lusRead More →

Metode Een – Las van nuwe draad: Voltooi die ry waarmee jy besig is en STOP voor die laaste twee lusse op die pen; Slaan die nuwe draad van agter na voor oor die pen – sodat die werksdraad die naaste draad is; Trek die nuwe draad deur albei lusse op die pen; Verwyder die lus van jou pen; Steek die pen weer deur die oorspronlike twee lusse; Slaan die vorige draad oor die pen en trek dit deur die twee lusse; Knip die ou draad en trek dit heeltamal deur; Steek pen deur die nuwe lus; trek draad ‘styf’ (nie te styf nie); DRAAIRead More →

DIE OUMA DRIEHOEK|HEKEL STEEK PATROON HANDLEIDING|KREATIEWE HEKEL IN AFRIKAANS

Die Ouma driehoek is ‘n baie maklike patroon on te volg en aan te pas. Dit word veral gebruik vir sjaals.  Leer hier hoe om ‘n langbeen te maak!  Vir die handleiding hekel ‘n ketting van 4 steke. 1e Ry: maak ‘n langbeen (lb) in die 4de kettingsteek (ks) vanaf hekelpen; werk 2 lb in dieselfde ks, hekel 3 kettingsteke; werk 3 lb in dieselfde ks as laaste lb; DRAAI 2e Ry: Maak ‘n 3 ks (hierdie tel as 1 lb); werk 2 lb in dieselfde spasie (steek) as 3 ks; werk [3 lb; 3 ks; 3 lb] in die vlg 3 ks spasie; werk 3 lb in dieRead More →

DIE OUMA SRTEEP|HEKEL STEEK PATROON HANDLEIDING|KREATIEWE HEKEL IN AFRIKAANS

Die Ouma streep is ‘n baie maklike patroon on te volg en aan te pas vir vele hekel goedjies!  Leer hier hoe om ‘n langbeen te maak!  Vir die handleiding hekel ‘n ketting van 18 steke. 1e Ry: maak ‘n langbeen (lb) in die 4de kettingsteek (ks) vanaf hekelpen; werk 2 lb in dieselfde ks, slaan 2 ks oor, werk 3 lb in die vlg ks; *slaan 2 ks oor, werk 3 lb in die vlg ks. Herhaal van * tot die laaste 3 ks, slaan 2 ks oor, werk 1 lb in die laaste ks; DRAAI 2e Ry: Maak ‘n 3 ks (hierdie tel as 1 lb); werk 2 lbRead More →

DIE LANGBEEN|HEKEL STEEK HANDLEIDING|KREATIEWE HEKEL IN AFRIKAANS

Die langbeen is 2 keer so groot soos die kortbeen en het ‘n losser tekstuur. Slaan die draad van agter na voor oor die hekelpen; Steek die hekelpen van voor na ager deur die volgende steek- net onder die boonste lusse in; Slaan die draad weer van agter na voor oor die pen; Trek die hekelpen weer terug na voor – daar is nou 3 lusse op die hekelpen; Slaan die draad weer van agter na voor oor die hekelpen en trek deur net twee lusse; Nou is daar 2 lusse op die hekelpen; Slaan die draad weer van agter na voor oor die hekelpen; TrekRead More →

DIE HALFLANGBEEN|HEKEL STEEK HANDLEIDING|KREATIEWE HEKEL IN AFRIKAANS

Die halflangbeen is ‘n langer steek as die kortbeen en korter as die langbeen, en skep ‘n digte tekstuur. Slaan die draad van agter na voor oor die hekelpen; Steek die hekelpen van voor na agter deur die volgende steek; net onder die boonste lusse in; Slaan die daar weer van agter na voor oor die hekelpen; Trek die hekelpen weer terug na voor – daar is nou 3 lusse op die hekelpen; Slaan die draad weer van agter na voor oor die hekelpen; Trek deur al 3 lusse op die hekelpenRead More →